1 Corinthians 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle word duur gekoop; wees nie die mense se diensknegte nie.
Afrikaans (NLV) 2011 God het julle teen ’n duur prys gekoop! Moenie slawe van mense word nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie.
Afrikaans 1983 Julle is vrygekoop en die prys is betaal; moet dan nie slawe van mense wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle is duur gekoop; moenie langer slawe van mense wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus het baie duur betaal om julle te koop. Daarom moet julle nie slawe van mense wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet nou nie so lewe asof julle aan mense behoort en asof julle alles moet doen wat hulle sê nie.