1 Corinthians 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat elkeen in dieselfde roeping bly waarin hy geroep is.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan dus voort soos julle was toe God julle geroep het.
Afrikaans 1933/1953 Laat elkeen in die roeping bly waarin hy geroep is.
Afrikaans 1983 In die samelewing moet elkeen bly in die omstandighede waarin hy was toe God hom geroep het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat elkeen bly in die situasie waarin hy was toe hy geroep is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet elkeen bly soos hy was toe God hom gekies het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen van julle moet doodgewoon met sy lewe aangaan, dáár waar hy was toe hy die stem van die Here gehoor het.