1 Corinthians 7:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar om hoerery te vermy, moet elke man sy eie vrou hê, en laat elke vrou haar eie man hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar omdat daar soveel onsedelikheid is, behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.
Afrikaans 1933/1953 Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê.
Afrikaans 1983 maar weens die gevare van onsedelikheid behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar om onsedelikheid te voorkom, laat elke man sy eie vrou hê en elke vrou haar eie man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek sê: Baie mense lewe onsedelik, daarom moet elke man sy eie vrou hê en elke vrou moet haar eie man hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit gee egter nie vir so iemand die groen lig om maar seksueel te leef soos hy wil nie. Die versoekings is maar groot. Seks is bedoel vir die huwelik en daarom is dit beter dat mense liewer trou en elkeen so sy eie maat het.