1 Corinthians 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vrou wat 'n man het wat ongelowig is, en as hy dit goedvind om by haar te woon, moet sy hom nie verlaat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 En as ’n Christenvrou ’n ongelowige man het en hy vind dit goed om by haar te bly, moet sy nie van hom skei nie.
Afrikaans 1933/1953 en as 'n vrou 'n ongelowige man het, en hy dit goedvind om met haar saam te lewe, moet sy hom nie verstoot nie.
Afrikaans 1983 En as 'n vrou met 'n ongelowige man getroud is en hy gewillig is om by haar te bly, moet sy nie van die man skei nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en 'n vrou met 'n ongelowige man wat instem om by haar te bly, moet nie van hom skei nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is dieselfde met 'n gelowige vrou: As sy met 'n ongelowige man getroud is, en die ongelowige man is tevrede om saam met sy vrou te lewe, dan moet die gelowige vrou nie van haar man skei nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***