1 Corinthians 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie? hoeveel te meer dinge wat op hierdie lewe betrekking het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Besef julle nie dat ons selfs oor engele gaan oordeel nie? Behoort julle dan nie oor gewone aardse verskille te kan oordeel nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge? |
| Afrikaans 1983 | Weet julle nie dat ons oor die engele sal oordeel nie? Dan tog seker ook oor alledaagse dinge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie? Hoeveel te meer die dinge van die alledaagse lewe? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle almal weet ook dat ons eendag die engele sal oordeel. Daarom moet dit vir julle maklik wees om ook die gewone probleme reg te maak wat julle met mekaar het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons gaan selfs eendag die hemelse wesens oordeel. As dit so is, behoort ons regtig darem ook in staat te wees om vir die alledaagse probleme wat nou hier onder ons opduik, ’n goeie oplossing te vind. |