1 Corinthians 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy wat aan die Here verbonde is, is een gees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarteenoor word dié wat hulle aan die Here verbind, geestelik met Hom een. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom. |
| Afrikaans 1983 | Maar wie hom met die Here verenig, is geestelik een met Hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die persoon wat homself aan die Here verbind, is een gees met Hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as 'n mens saam met die Here lewe, dan is jou gees en sy Gees een. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is op geestelike gebied ook waar. As ’n mens jouself vir die Here gee, word julle twee ook soos een. Dit gebeur natuurlik nie liggaamlik nie, maar geestelik. |