1 Corinthians 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het ook die Here opgewek en sal ons ook deur sy eie krag opwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God sal ons deur sy wonderlike krag opwek, net soos Hy ons Here opgewek het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het ook die Here opgewek en sal ons opwek deur sy krag. |
| Afrikaans 1983 | God het deur sy krag die Here uit die dood opgewek en so sal Hy ons ook opwek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur sy krag het God die Here opgewek, en sal Hy ons ook opwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het die Here Jesus weer laat lewe, en so sal God ons ook eendag weer laat lewe, Hy sal dit doen met sy krag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het gewys dat Hy sterk genoeg is om dit te doen toe Hy die Here weer lewendig gemaak het. |