1 Corinthians 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het in 'n brief aan julle geskryf om nie met hoereerders om te gaan nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my vorige brief het ek vir julle geskryf dat julle nie met mense moet assosieer wat ’n onsedelike lewe lei nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het julle in my brief geskrywe om nie met hoereerders om te gaan nie -- |
| Afrikaans 1983 | In die vorige brief het ek aan julle geskryf om nie met mense om te gaan wat in onsedelikheid leef nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het in my brief aan julle geskryf om nie met hoereerders te meng nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In my ander brief het ek vir julle geskryf dat julle moet wegbly van mense wat onsedelik lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In my vorige brief het ek julle gevra om weg te bly van mense af wat nie weet hoe om hulle behoorlik op seksuele gebied te gedra nie. Dit lyk my of julle my verkeerd verstaan het. |