1 Corinthians 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die Naam van onse Here Jesus Christus, wanneer julle vergader is, en my gees, met die krag van onse Here Jesus Christus,
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 in die Naam van onse Here Jesus Christus, as julle vergader het en my gees saam met die krag van onse Here Jesus Christus --
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ...
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is die gemeente wat aan ons Here Jesus behoort, en wanneer julle vergadering hou, dan moet julle weet dat ek ook daar by julle is. Ons Here Jesus sal ook daar wees. Hy het baie krag en Hy sal sy krag vir julle gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***