1 Corinthians 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat wil julle? sal ek na julle toe kom met 'n staf of in liefde en in die gees van sagmoedigheid? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat verkies julle? Moet ek met ’n lat na julle toe kom, of in ’n gesindheid van liefde en vriendelikheid? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat wil julle hê? Moet ek met die roede na julle kom of met liefde en in die gees van sagmoedigheid? |
| Afrikaans 1983 | Wat verkies julle? Moet ek met 'n slaanding na julle toe kom, of in liefde en in 'n gees van vriendelikheid? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat verkies julle? Dat ek met 'n slaanstok na julle kom, of in liefde en 'n gees van sagmoedigheid? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag self kies wat ek moet doen wanneer ek weer na julle toe kom: Moet ek baie kwaai wees of moet ek vol liefde wees en nie kwaai nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle nou moet kies, wat sou julle wou hê? Moet ek met ’n sambok kom om slae te kom uitdeel of moet ek liewer met liefde en vriendelikheid kom? Besluit julle maar self. |