1 Corinthians 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder word van rentmeesters vereis dat 'n man getrou bevind word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van bestuurders word verwag dat hulle hulleself as betroubaar sal bewys. |
| Afrikaans 1933/1953 | En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word. |
| Afrikaans 1983 | Van 'n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Boonop word van sulke bedienaars verwag dat elkeen van hulle getrou bevind sal word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat hierdie werk doen, moet altyd doen wat hy moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Natuurlik word daar van iemand wat so ’n belangrike werk het, verwag om dit deeglik te doen. |