1 Corinthians 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom smeek ek julle, wees my navolgers.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom vra ek julle dringend: Volg my voorbeeld!
Afrikaans 1933/1953 Ek vermaan julle dan, word my navolgers.
Afrikaans 1983 Daarom spoor ek julle aan: Volg my voorbeeld!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek doen dus 'n ernstige beroep op julle: Volg my voorbeeld!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom vra ek mooi vir julle: Julle moet lewe soos ek lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom vra ek julle baie mooi om te maak soos ek maak. Neem die voorbeeld wat ek stel ernstig op.