1 Corinthians 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Tot op hierdie huidige uur honger en dors ons en is ons naak en word met die vuis geslaan en het geen vaste woonplek nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Tot nou toe ly ons honger en dors, ons is skamel aangetrek; ons word geslaan en het geen tuiste nie.
Afrikaans 1933/1953 Tot op hierdie uur ly ons honger en dors, is ons naak en word geslaan, en swerwe ons rond,
Afrikaans 1983 Tot op hierdie oomblik ly ons honger en dors, ons is armoedig aangetrek en word mishandel. Ons swerf rond
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tot op hierdie oomblik ly ons honger en dors, is karig geklee, word geslaan, swerf dakloos,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk wat het tot nou toe alles met ons gebeur: Ons is honger en dors, ons dra stukkende klere, mense slaan ons, ons het nie 'n huis waar ons kan woon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het nie altyd genoeg om te eet of te drink nie; ons klere is oud en stukkend; mense behandel ons of ons ’n aansteeklike siekte het. Ons swerf rond sonder ’n dak oor ons kop, en