1 Corinthians 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat 'n man ons so reken as die dienaars van Christus en bestuurders van die verborgenhede van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit beteken dat julle ons moet beskou as blote diensknegte van Christus. Ja, as mense wat God se diepsinnige planne moet help bestuur.
Afrikaans 1933/1953 So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.
Afrikaans 1983 So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Só moet mense ons beskou: as diensknegte van •Christus en as bedienaars van die verborgenhede van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet onthou: Ons bring die goeie boodskap, ons is mense wat vir Christus werk. Ons verduidelik vir julle die dinge van God, niemand het iets geweet van daardie dinge nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie van ons, wat julle geestelike leiers is, iets maak wat ons nie is nie. Ons is net mense wat vir Jesus werk. God het ons gevra om aan julle die dinge oor Hom te vertel wat julle nie weet nie.