1 Corinthians 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ons is arbeiders saam met God: julle is die landbouer van God, julle is God se gebou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons is Gód se werkspan. Julle is Gód se saailand, Gód se gebou, nie ons s’n nie.
Afrikaans 1933/1953 Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.
Afrikaans 1983 Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons is medewerkers van God; julle is God se saailand, God se bouwerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek en Apollos is maar net mense wat die voorreg het om God te help. En julle is die mense wat God vir ons gegee het om te help. ’n Mens kan julle, as die Here se gemeente, ook vergelyk met ’n gebou wat aan God behoort.