1 Corinthians 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of Paulus of Apollos of Céfas of die wêreld of lewe of dood of teenswoordige of toekomstige dinge; alles is joune;
Afrikaans (NLV) 2011 Paulus en Apollos en Petrus, die wêreld, die lewe en die dood, die hede en die toekoms. Alles behoort aan julle!
Afrikaans 1933/1953 of dit Paulus is of Apollos of C,fas of die wêreld of lewe of dood of teenswoordige of toekomstige dinge -- alles behoort aan julle;
Afrikaans 1983 of dit Paulus of Apollos of Sefas of die wêreld of lewe of dood of hede of toekoms is, alles behoort aan julle,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of dit Paulus of Apollos of Sefas, of die wêreld, of lewe of dood, of teenswoordige of toekomstige dinge is – alles behoort aan julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus en Apollos en Sefas en die wêreld en die lewe en die dood en die belangrike dinge van hierdie lewe en van die lewe wat eendag kom, ja, alles behoort aan julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) of dit nou Paulus is, of Apollos of Sefas. God het vir julle die wêreld gegee; Hy het vir julle lewe gegee en julle hoef nie meer bang te wees vir die dood nie. Die dinge wat vandag gebeur en wat nog in die toekoms gaan gebeur, het God alles vir julle gegee. Dit, en nie mense nie, moet vir julle belangrik wees, want