1 Corinthians 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat niemand dus in mense roem nie. Want alles is joune; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet julle dus nie daarop beroem dat julle volgelinge van een spesifieke leier is nie. Alles is immers julle s’n: |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort aan julle; |
| Afrikaans 1983 | Daarom moet niemand op mense roem nie. Alles behoort aan julle: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom moet niemand hulle op mense beroem nie. Alles behoort tog aan julle: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle nie spog dat julle aan 'n belangrike leier van die gemeente behoort nie, want al hierdie leiers, ja alle dinge, behoort aan julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om dus regtig wys te wees moet ’n mens soos God begin dink. God het mos vir julle alles gegee. Los die gestry oor watter mense die belangrikste is. In vergelyking met God is almal eintlik niks nie, |