1 Corinthians 3:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En verder, die Here ken die gedagtes van die wyses, dat dit nietig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En weer: “Die Here ken die gedagtes van die wyses — hoe niksseggend hulle is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en verder: Die Here ken die gedagtes van die wyse mense, dat dit nietig is. |
| Afrikaans 1983 | en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ook: “Die Here ken die redenasies van die wyses, dat dit niksseggend is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is ook geskryf: Die Here ken die planne wat die slim mense van die wêreld maak. Hy weet dit beteken niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en verder: “Die Here weet dat wat die slim mense dink eintlik net leë gedagtes is.” |