1 Corinthians 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Want daar is geskrywe: Hy neem die wyses aan in hulle eie listigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die wysheid van hierdie wêreld is by God dwaasheid. Soos die Skrif dit stel: “God vang die slimmes met hulle eie slinkse planne.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; want daar is geskrywe: Hy wat die wyse mense in hulle listigheid vang; |
| Afrikaans 1983 | want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan immers geskryf: “Hy vang die wyses deur middel van hulle eie slinksheid;” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom? Want God sê die slim dinge van die wêreld is dom. In die Ou Testament is geskryf: God vang die slim mense met hulle eie slim planne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat vir mense slim lyk, is eintlik maar dom, terwyl dit wat vir mense dom lyk, eintlik regtig slim is. Daar is mos geskryf: “Die slimmes praat hulle met hulle eie slimmighede heeltemal deurmekaar,” |