1 Corinthians 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Besef julle nie dat julle almal saam die tempel van God uitmaak en dat die Gees van God in julle as sy tempel woon nie?
Afrikaans 1933/1953 Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
Afrikaans 1983 Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is, en dat die Gees van God in julle woon nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet onthou dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle besef natuurlik dat julle die plek is waar God op ’n baie spesiale manier teenwoordig is, soos in ’n tempel. God se Gees bly mos in julle soos iemand in ’n huis bly.