1 Corinthians 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense wie se bouwerk standhou, sal deur God beloon word.
Afrikaans 1933/1953 As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang;
Afrikaans 1983 As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand se bouwerk behoue bly, sal hy sy loon ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand op die fondament gebou het, en sy werk bly staan, dan sal die Here daardie persoon beloon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal vir hulle wat goed gebou het ’n goeie beloning gee.