1 Corinthians 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as iemand op hierdie fondament bou goud, silwer, edelgesteentes, hout, hooi, stoppels;
Afrikaans (NLV) 2011 As enigiemand op daardie fondament bou, kan hy goud gebruik of silwer of edelstene of hout of hooi of stoppels.
Afrikaans 1933/1953 En as iemand op die fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels --
Afrikaans 1983 Of dit goud, silwer, edelstene, hout, gras of strooi is waarmee iemand op die fondament bou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of iemand nou op die fondament bou met goud, silwer, kosbare stene, hout, gras of strooi –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens kan op hierdie fondament bou met goud, silwer, edelstene, hout, gras of strooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk mooi na die materiaal wat julle gebruik om te bou,