1 Corinthians 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat gelê is nie, dit is Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Want niemand kan ’n ander fondament lê as die een wat alreeds gelê is nie — Jesus Christus.
Afrikaans 1933/1953 Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.
Afrikaans 1983 want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie – dit is Jesus •Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand kan 'n ander fondament bou nie, want daar is klaar 'n fondament. Hierdie fondament is Jesus Christus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar kan net op een plek gebou word en dit is waar ek die fondament gelê het. Daardie fondament is Jesus Christus. Geestelike bouwerk op enige ander fondament help niks nie. Dit maak ook baie saak hoe en waarmee ’n mens op daardie fondament bou.