1 Corinthians 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek sal jou nou nie op die pad sien nie; maar ek vertrou om 'n rukkie by julle te vertoef, as die Here dit toelaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil julle nie nou bloot in die verbygaan sien nie, maar ek hoop om ’n rukkie by julle deur te bring as die Here my sal toelaat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek wil julle nie nou net in die verbygaan sien nie, maar ek hoop om 'n tyd lank by julle te bly as die Here dit toelaat. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil julle nou nie net in die verbygaan besoek nie, maar ek hoop om 'n tydjie by julle deur te bring, as die Here dit toelaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek wil julle nie nou net in die verbygaan sien nie; ek hoop immers om 'n tyd lank by julle te bly, indien die Here dit toelaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nie nou dadelik kom nie, want dan kan ek net 'n kort tydjie bly. As die Here wil, dan sal ek graag lank by julle wil kuier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil hierdie keer nie net kom inloer nie, maar graag behoorlik by julle kom kuier. Dit is natuurlik as die Here wil. |