1 Corinthians 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as dit goed is dat ek ook gaan, moet hulle saam met my gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 As dit wenslik sou blyk dat ek ook gaan, kan hulle saam met my reis.
Afrikaans 1933/1953 En as dit die moeite werd is dat ek ook gaan, kan hulle saam met my reis.
Afrikaans 1983 En as dit nodig is dat ek self ook gaan, kan hulle met my saamreis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Indien dit die moeite werd is dat ek ook gaan, kan hulle my vergesel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As dit reg is dat ek ook gaan, dan kan hulle saam met my gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle voel dat ek ook moet saamgaan, kan ons sommer saam reis.