1 Corinthians 16:24 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My liefde is met julle almal in Christus Jesus. Amen. (Die eerste brief aan die Korintiërs is uit Filippi geskryf deur Stephanas en Fortunatus en Achaicus en Timotheus.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag my liefde met julle almal in Christus Jesus bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen. |
| Afrikaans 1983 | My liefde is by julle almal in Christus Jesus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is baie lief vir julle almal, want ons behoort aan Christus Jesus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal altyd in liefde aan julle dink, want ons almal behoort aan Jesus. |