1 Corinthians 16:23 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die genade van ons Here Jesus Christus sy met julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees.
Afrikaans 1933/1953 Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!
Afrikaans 1983 Die genade van die Here Jesus sal by julle wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here Jesus sal genadig wees vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die Here vir julle baie goed wees.