1 Corinthians 16:22 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hy Anathema Maranatha wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As iemand die Here nie liefhet nie — laat hom vervloek wees. Kom, ons Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maran ta! |
| Afrikaans 1983 | As iemand die Here nie liefhet nie — vervloek is hy! Marana ta — kom, Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand nie lief is vir die Here nie, dan sal die Here hom straf. Ons Here, U moet asseblief kom! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die Here die persoon straf wat in liefdeloosheid die rug vir die Here draai. Kom, Here! |