1 Corinthians 16:21 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die groet van my Paulus met my eie hand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier is my eie groet. Ek is Paulus, en ek skryf dit met my eie hand.
Afrikaans 1933/1953 Die groete van Paulus, met my eie hand.
Afrikaans 1983 Nou skryf ek met my eie hand: Groete, Paulus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek skryf nou hierdie laaste paar woorde met my eie hand sodat julle kan sien dat hierdie brief regtig van my kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek, Paulus, skryf hierdie laaste paar groetwoorde self.