1 Corinthians 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die broers groet jou. Groet mekaar met 'n heilige soen.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die broers en susters hier het my gevra om julle namens hulle te groet. Groet mekaar met die soen van Christelike liefde.
Afrikaans 1933/1953 Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.
Afrikaans 1983 Al die broers stuur vir julle groete. Groet mekaar met die soen van Christelike broederskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die broers groet julle. Groet mekaar met 'n heilige soen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die gelowiges stuur groete vir julle. Julle moet mekaar groet met die soen wat wys dat julle almal aan Christus behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die gelowiges het my gevra om hulle groete oor te dra. Groet mekaar opreg en hartlik soos Christene dit behoort te doen.