1 Corinthians 16:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is bly oor die koms van Stefanas en Fortunatus en Achaikus; vir wat aan jou ontbreek het, het hulle voorsien.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is so bly dat Stefanas, Fortunatus en Agaïkus hier aangekom het. Hulle het vergoed vir julle afwesigheid.
Afrikaans 1933/1953 En ek verbly my oor die aankoms van St,fanas en Fortun tus en Ach ‹cus, omdat hulle my gemis aan julle vergoed het.
Afrikaans 1983 Ek verbly my oor die aankoms van Stefanas, Fortunatus en Agaïkus, want hulle het vir my die gemis aan julle vergoed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is bly oor die koms van Stefanas, Fortunatus en Agaïkus, want hulle het vergoed vir my gemis aan julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is baie bly dat Stefanas, Fortunatus en Agaïkus hier by my gekuier het. Dit het my gehelp om nie so baie te verlang na julle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was bly toe Stefanas, Fortunatus en Agaïkus hier aangekom het. Dit het sommer baie gehelp vir my verlange na julle almal.