1 Corinthians 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat al jou dinge met liefde gedoen word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat julle doen, moet in liefde geskied. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat alles by julle in liefde geskied. |
| Afrikaans 1983 | Laat alles by julle in liefde geskied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat alles wat julle doen, in liefde geskied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet alles met liefde doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Doen alles wat julle doen met liefde. |