1 Corinthians 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waak, staan vas in die geloof, los julle soos mense, wees sterk.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees waaksaam! Staan vas in wat julle glo! Wees moedig! Wees sterk!
Afrikaans 1933/1953 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
Afrikaans 1983 Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manhaftig, wees sterk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet oppas dat die duiwel julle nie verlei nie. Julle moet aanhou glo in die Here. Julle moet dapper en sterk wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees wakker in die lewe en moenie toelaat dat iemand julle geestelik van balans af gooi nie, want julle glo mos. Moenie soos bangbroeke wees nie, maar staan julle man.