1 Corinthians 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat niemand hom dan verag nie, maar voer hom in vrede, dat hy na my kan kom, want ek soek hom saam met die broeders.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk dat niemand hom intimideer nie. En help hom om sy reis voorspoedig voort te sit op pad na my toe. Ek verwag hom saam met die ander broers.
Afrikaans 1933/1953 Laat niemand hom dan minag nie, maar help hom verder in vrede, dat hy na my toe kan kom; want ek wag vir hom saam met die broeders.
Afrikaans 1983 Niemand moet op hom neersien nie. Julle moet hom help om sy reis in vrede voort te sit sodat hy na my toe kan kom. Ek verwag hom saam met die ander broers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) daarom moet niemand hom minag nie. Help hom in vrede om na my te kom, want ek verwag hom saam met die broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand mag dink Timoteus is nie belangrik nie. Julle moet hom goed help wanneer hy verder moet gaan, sodat hy kan terugkom na my toe. Ek wil hom en die ander gelowiges graag weer sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand moet hom verkleineer nie. Julle moet hom eerder help om sonder probleme in vrede te reis sodat hy weer na my toe kan kom. Ek verwag hom saam met die ander broers.