1 Corinthians 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As Timoteus dan kom, sorg dat hy sonder vrees by julle kan wees, want hy doen die werk van die Here soos ek ook. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As Timoteus by julle aankom, help hom om met volle vrymoedigheid by julle op te tree. Hy doen die Here se werk, net soos ek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as TimotheÂs kom, sorg dat hy sonder vrees by julle is, want hy doen die werk van die Here net soos ek. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer Timoteus kom, moet julle hom by julle laat tuis voel, want net soos ek, doen hy ook die werk van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As Timoteus kom, sorg dat hy by julle niks te vrees het nie, want soos ek, doen hy ook die werk van die Here; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Timoteus na julle toe kom, dan moet julle goed sorg vir hom. Hy moet vir niemand daar by julle bang wees nie. Onthou, hy werk ook vir die Here, soos ek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer Timoteus daar opdaag, moet julle hom gasvry ontvang. Laat hom tuis voel en kyk mooi na hom, want hy werk hard vir die Here, net soos ek. |