1 Corinthians 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook doen soos Ek aan die gemeentes van Galasië bevel gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat die geld betref wat ons vir die gelowiges in Jerusalem insamel, moet julle dieselfde reëling volg wat ek met die gemeentes in Galasië getref het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek vir die gemeentes van Gal sië gereël het. |
| Afrikaans 1983 | Wat die kollekte vir die gelowiges in Jerusalem betref, moet julle ook maak soos ek dit in die gemeentes van Galasië gereël het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die insameling vir die •heiliges betref: Die reëling wat ek in die •gemeentes van Galasië getref het, moet julle ook so uitvoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is besig om geld bymekaar te maak vir die gelowiges in Jerusalem. Ek het klaar vir die gemeentes in Galasië gevra om geld te gee. Nou vra ek ook vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil ook nog ’n bietjie met julle praat oor die geld wat julle vir die Christene in Jerusalem bymekaargemaak het. Maak asseblief soos ek met die mense in Galasië gereël het. |