1 Corinthians 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laaste van almal is Hy ook deur my gesien, soos van een wat nie op die regte tyd gebore is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Heel laaste van almal het Hy ook aan my verskyn, asof ek ontydig gebore is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en laaste van almal het Hy verskyn ook aan my as die ontydig geborene. |
| Afrikaans 1983 | Heel laaste het Hy ook aan my, die ontydig geborene, verskyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die laaste van almal het Hy ook aan my, die misgeboorte, verskyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Laaste het Hy aan my verskyn. Ek was glad nie belangrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Heel laaste het Christus aan my verskyn, ek wat op heeltemal die verkeerde tyd gebore is en daarom lank op die verkeerde pad was. |