1 Corinthians 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna is hy deur Jakobus gesien; dan van al die apostels.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Hy aan Jakobus verskyn en later aan al die apostels.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Hy verskyn aan Jakobus; daarna aan al die apostels;
Afrikaans 1983 Daarna het Hy aan Jakobus verskyn en toe aan al die apostels.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Hy aan Jakobus verskyn, en toe aan al die •apostels.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Christus aan Jakobus verskyn, en toe aan al die apostels.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakobus het toe aan die beurt gekom en daarna die apostels.