1 Corinthians 15:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna is hy gesien uit meer as vyfhonderd broers tegelyk; van wie die meeste oorbly tot op hierdie oomblik, maar sommige het aan die slaap geraak.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Hy aan meer as 500 van sy volgelinge tegelyk verskyn. Van hulle leef die meeste nou nog, maar party is reeds dood.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Hy verskyn aan oor die vyf honderd broeders tegelyk, waarvan die meeste nou nog lewe, maar sommige al ontslaap het.
Afrikaans 1983 en daarna aan meer as vyf honderd broers tegelyk, van wie sommige al dood is maar die meeste nou nog lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Hy aan meer as vyfhonderd broers tegelyk verskyn, van wie die meeste nou nog leef, maar sommige al ontslaap het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Hy aan meer as 500 gelowiges op dieselfde tyd verskyn. Baie van hulle lewe vandag nog, maar party het klaar gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Hy aan 500 mense gelyk verskyn. Party van hulle is al dood, maar die meeste van hulle lewe nog.