1 Corinthians 15:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar God sy dank wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan God kom ons dank toe — Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!
Afrikaans 1933/1953 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
Afrikaans 1983 Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar aan God die dank, wat aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus •Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ons moet vir God dankie sê. Hy het ons laat oorwin omdat ons aan ons Here Jesus Christus behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ons is anders; ons het baie waarvoor ons vir God baie dankie kan sê. Jesus Christus het gewen en omdat Hy gewen het, het God ons saam met Hom wenners gemaak.