1 Corinthians 15:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die angel van die dood is sonde; en die krag van die sonde is die wet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want sonde is die angel wat die dood veroorsaak. En dit is die wet wat aan die sonde sy slaankrag gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet. |
| Afrikaans 1983 | Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde lê in die wet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dood kry sy angel van die sonde. En die sonde kry sy krag van die wette. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sonde is die oorsaak dat ons doodgaan. En ons kan nie stry dat ons in sonde vasgevang is nie omdat die wet van God so duidelik daar is en dit vir ons wys. |