1 Corinthians 15:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O dood, waar is jou angel? O graf, waar is u oorwinning?
Afrikaans (NLV) 2011 “O dood, waar is jou oorwinning? Dood, wat het van jou angel geword?”
Afrikaans 1933/1953 Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
Afrikaans 1983 “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is net mooi niks oor van die dood se mag nie. Sal die dood ons nog kan seermaak? Nee, vir seker nie.”