1 Corinthians 15:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ons verganklike aardse liggame moet in hemelse liggame omskep word wat nooit sal sterf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie verganklike liggaam moet met die onverganklike beklee word, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want hierdie verganklike liggaam moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike liggaam met onsterflikheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want hierdie liggaam kan stof word, maar God moet vir ons 'n ander liggaam gee wat nie stof kan word nie. Hierdie liggaam kan sterf, maar God moet vir ons 'n ander liggaam gee wat nie kan sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie liggaam wat ons nou het, gaan agteruit en is op pad na die dood toe. Die nuwe liggaam wat ons gaan kry, sal nie agteruitgaan nie en sal ook nooit doodgaan nie. |