1 Corinthians 15:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dat hy gesien is van Céfas, daarna van die twaalf:
Afrikaans (NLV) 2011 Verder dat Hy aan Petrus verskyn het en daarna ook aan die twaalf apostels.
Afrikaans 1933/1953 en dat Hy aan C,fas verskyn het; daarna aan die twaalf.
Afrikaans 1983 Hy het aan Sefas verskyn, daarna aan die twaalf,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Hy het aan Sefas verskyn, en toe aan die twaalf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus het verskyn aan Sefas, en daarna het Hy ook verskyn aan die twaalf apostels.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus het Hom eerste gesien nadat Hy lewendig geword het en later het al twaalf sy getrouste volgelinge Hom gesien.