1 Corinthians 15:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos ons die beeld van die aardse gedra het, sal ons ook die beeld van die hemelse dra.
Afrikaans (NLV) 2011 Net soos ons nou ewebeelde van Adam is, die mens uit die aarde, so sal ons eendag ewebeelde van Christus wees, die mens uit die hemel.
Afrikaans 1933/1953 En soos ons die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra.
Afrikaans 1983 Soos ons die beeld van die stoflike mens was, sal ons ook die beeld van die hemelse wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos ons die beeld van die stoflike mens gedra het, so sal ons die beeld van die hemelse mens dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou is ons soos die mens van stof, maar eendag sal ons wees soos die Mens uit die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aanvanklik was ons almal aards soos Adam, maar in die toekoms sal ons lyk soos Christus wat uit die hemel gekom het.