1 Corinthians 15:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die aardse is, so is ook die aardse; en soos die hemelse is, so is dit ook die wat hemelse is.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke menslike wese het ’n aardse liggaam, net soos dié van Adam, maar ons hemelse liggame sal net soos dié van Christus wees.
Afrikaans 1933/1953 Soos die aardse mens was, so is ook die aardse mense; en soos die hemelse mens is, so is ook die hemelse mense.
Afrikaans 1983 Soos die stoflike mens was, so is ook die stoflike mense; en soos die hemelse mens is, so is ook die hemelse mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos die aardse mens, so is ook die aardse mense; en soos die hemelse mens, so ook die hemelse mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van stof is soos Adam, hy was die eerste mens van stof. Die mense van die hemel is soos Christus, Christus is die Mens uit die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense op aarde is almal soos Adam, maar die mense wat in die hemel is, is soos Christus.