1 Corinthians 15:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die eerste mens is uit die aarde, aards; die tweede mens is die Here uit die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Adam, die eerste mens, was uit die stof van die aarde gemaak, terwyl Christus, die tweede mens, van die hemel kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die eerste mens was uit die aarde aards, die tweede mens is die Here uit die hemel. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste mens is uit die aarde en is stoflik; die tweede mens is uit die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste mens was uit die aarde, en stoflik; die tweede 'n mens uit die hemel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het die eerste mens gemaak van die stof van die aarde. Maar die tweede Mens kom uit die hemel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die eerste mens, Adam, is mos uit die grond van die aarde gemaak; die tweede mens, Christus, het uit die hemel gekom. |