1 Corinthians 15:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar word in oneer gesaai; dit word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid; dit word in krag opgewek: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid. Daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag. |
| Afrikaans 1933/1953 | daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag. |
| Afrikaans 1983 | wat gesaai word, is gering en word in heerlikheid opgewek; wat gesaai word, is swak en word in krag opgewek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat gesaai word in oneer, word opgewek in heerlikheid; wat gesaai word in swakheid, word opgewek in krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense begrawe 'n liggaam wat lelik is, maar God laat 'n liggaam lewe wat mooi is. Die mense begrawe 'n liggaam wat swak is, maar God laat 'n liggaam lewe wat sterk is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die liggaam wat begrawe word, is vol gebreke, maar oor ons nuwe liggaam sal ons maar net kan oorloop van trots. Die oue is swak, maar die nuwe is vol krag. |