1 Corinthians 15:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is ook hemelse liggame en aardse liggame, maar die heerlikheid van die hemelse is een, en die heerlikheid van die aardse is 'n ander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder is daar ook hemelse liggame en aardse liggame. Die prag van die hemelliggame verskil van dié van aardse liggame. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar die heerlikheid van die hemelse is anders as die van die aardse. |
| Afrikaans 1983 | Daar is hemelliggame en daar is aardse liggame. Die glans van die hemelliggame is anders as dié van die aardse liggame. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is ook hemelliggame en aardse liggame, maar die glans van die hemelliggame is anders as dié van die aardse liggame. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En daar is ook hemelse liggame, die son, die maan en die sterre, en daar is liggame van dinge op die aarde. Hemelse liggame is baie mooi, maar dit is anders mooi as die liggame op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sterre en die son lyk ook anders as die aarde. Die sterre en die son is op ’n ander manier mooi as die dinge hier op aarde. Selfs die sterre verskil van mekaar en is elkeen op sy eie manier mooi. |