1 Corinthians 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dat hy begrawe is, en dat hy op die derde dag opgestaan het volgens die Skrifte:
Afrikaans (NLV) 2011 Ook dat Hy begrawe is en God Hom op die derde dag opgewek het, soos in die Skrif staan.
Afrikaans 1933/1953 en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte;
Afrikaans 1983 Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus is begrawe, en God het Hom op die derde dag weer laat lewe. Dit het gebeur soos daar in die Ou Testament geskryf is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Skrif het ook verder voorspel dat Hy begrawe sou word en dat God Hom na drie dae weer lewendig sou maak. Net so het dit toe ook gebeur.